Middeldrift is 'n dorpie in die Limpopo provinsie, Suid-Afrika. Die dorpie lê 52 km suid van Thabazimbi in die platinum- en chroommynboustreek. Die dorpie se nuwe naam word op sommige kaarte aangedui as Setaria.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Limpopo