Amandelbult is 'n dorpie in die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Die dorpie lê 33 km suid van Thabazimbi, by die Amandelbult chroommyn en naby aan die Dishabamyn.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Limpopo