Rooiberg is 'n klein dorpie in die Limpopo provinsie, Suid-Afrika.
Die dorpie is 'n argeologiese terrein en tinmyngebied, 50 km wes-noordwes van Bela Bela, by die samekoms van die Springbokvlakte met die Waterbergplato.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Limpopo