Die Tagalog Wikipedia is die Tagalogse uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Dit is op 1 Desember 2003 gestig en het tans ongeveer artikels. Tagalog is die belangrikste taal van die Filippyne en is saam met Engels de facto die amptelike taal van die Filippyne.
Kategorie:Wikipedias volgens taal