MonArk is 'n Suid-Afrikaanse musiekgroep wat in 2013 gestig is. MonArk se musiek word as popmusiek beskryf. Die voorsanger van MonArk is Eugene Coetzer. Ewald Jansen van Rensberg is die vervaardiger van hulle musiek. Die eerste album wat uitgereik is, word Negative (Deluxe) genoem.

Hier volg die lys van die liedjies wat op Negative (Deluxe) gevind kan word: Nommer Naam 1 Only One 2 Something 3 Build It Up 4 Smiling 5 Over Now 6 Own the Night 7 You Make 8 Wait For You 9 So Long 10 Beginnings 11 Let It Go 12 So Long (Amsterdam Remix) 13 What Goes Around (Comes Around) 14 A Moment 15 Wait For You (Sanctorium Remix)

Verwysings

Kategorie:Suid-Afrikaanse musiekgroepe