Die Cebuano Wikipedia is die Cebuano-taal weergawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Cebuano is die taal wat die tweede meeste in die Filipyne gepraat word. Die Wikipedia is op 22 Junie 2005 gestig. Dit beskik tans oor ongeveer artikels, en is die grootste Wikipedia volgens die aantal artikels.
Statistiek Die Wikipedia het tans bladsye, waarvan artikels is. Dit het geregistreerde gebruikers, waarvan as aktief gereken word. Hierdie gebruikers het in totaal wysigings aangebring en lêers opgelaai.
Kategorie:Wikipedias volgens taal