links|duimnael|320px|Agterkant van die Brera. Die Alfa Romeo Brera en die Alfa Romeo Spider (Type 939) is twee sportmotors wat tussen 2005-2010 deur Alfa Romeo vervaardig is. Die Brera is 'n 2+2 koepee en die Spider 'n roadster. Beide modelle is deur Pininfarina gebou.

Eksterne skakels Alfa-webwerf

Verwysings

Brera