Jemaine Atea Mahana Clement is 'n Nieu-Seelandse komediant, akteur en multi-instrumentalis. Hy is veral bekend as 'n lid van die musikale komedie, Flight of the Conchords, saam met Bret McKenzie, asook vir die stem van Nigel die kaketoe in die Rio-filmreeks.
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Nieu-Seelandse akteurs Kategorie:Geboortes in 1974 Kategorie:Lewende mense