Gary 280px Kaart Wapen 180px|center 75px|center Vlag 90px|center Land  Deelstaat 20px Indiana County Lake Koördinate  Geïnkorporeer op 14 Julie 1906 Oppervlakte:    - Totaal 148,1 vk km  Hoogte bo seevlak 185 m Bevolking:    - Totaal (2013) 78 450  - Bevolkingsdigtheid 621,7/vk km Tydsone CST (UTC -6) Somertyd CDT (UTC -5) Burgemeester Karen Freeman-Wilson (D) Amptelike Webwerf gary.in.us

Gary is 'n hawestad in die deelstaat Indiana en geleë aan die oewer van die Michiganmeer. Die stad is ongeveer 48km vanaf Chicago en het ontstaan as gevolg van die yster industrie. In 1906 was die stad gebou deur die United States Steel Corporation en vernoem na Elbert H. Gary, toe die voorsitter van die Direksie. Dit is gebou op sandduine en moerasse.

Bron Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 10, Bladsy 583.

Kategorie:Nedersettings in Indiana