Bay City 280px Kaart Wapen 180px|center 75px|center Vlag 90px|center Land  Deelstaat 20px Texas County Matagorda Koördinate  Oppervlakte:    - Totaal 22 vk km  Hoogte bo seevlak 16 m Bevolking:    - Totaal (2013) 17 509  - Bevolkingsdigtheid 847,9/vk km Tydsone CST (UTC -6) Somertyd CDT (UTC -5) Burgemeester Mark Bricker Amptelike Webwerf cityofbaycity.org

Bay City is 'n stad in die deelstaat Texas en geleë aan die oewer van die Coloradorivier. Die administratiewe setel van Matagorda County is hier geleë. Die stad is ongeveer 34km suidwes vanaf Houston en is omring met olievelde. Dit het in 1902 dorpstatus verkry. Die bevolking was 17 509 in 2013.

Bron Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 3, Bladsy 725.

Kategorie:Nedersettings in Texas