Owen Sound is 'n hawestad in die provinsie Ontario, Kanada en geleë aan die oewer van die Huronmeer. Die nedersetting het ontstaan in 1840, dorpstatus in 1856 en stadstatus in 1920 verkry. Die populasie was 21 688 in 2011.

Bron Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 3, Bladsy 725.

Kategorie:Nedersettings in Ontario