Columbus 280px Kaart Wapen 180px|center 75px|center Vlag 90px|center Land Deelstaat 20px Indiana County Bartholomew Koördinate Stigting 1820 Oppervlakte: - Totaal 72,23 vk km Hoogte bo seevlak 192 m Bevolking: - Totaal (2012) 45 429 - Bevolkingsdigtheid 618,6/vk km Tydsone EST (UTC -5) Somertyd EDT (UTC -4) Burgemeester Jim Lienhoop Amptelike Webwerf columbus.in.gov
Columbus is 'n stad in die deelstaat Indiana geleë op die oewers van die White-rivier. Die administratiewe setel van die Bartholomew County is hier geleë. Die stad is 64km suidoos vanaf Indianapolis. Die dorp is gestig in 1820 deur generaal John Tipton en was eers bekend as Tiptona. Dit het in 1864 stadstatus verwerf. Die Bakalat lugmag basis is naby geleë.
Bron Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 7, Bladsy 38.
Kategorie:Nedersettings in Indiana