Columbus 280px Kaart Wapen 180px|center 75px|center Vlag 90px|center Land Deelstaat 20px Nebraska County Platte Koördinate Stigting 1856 Oppervlakte: - Totaal 26,11 vk km Hoogte bo seevlak 441 m Bevolking: - Totaal (2012) 22 509 - Bevolkingsdigtheid 850/vk km Tydsone EST (UTC -6) Somertyd EDT (UTC -5) Amptelike Webwerf columbusne.us
Columbus is 'n stad in die deelstaat Nebraska geleë op die samevloeiing van die Platte- en Loupriviere, ongeveer 140km wes van Omaha. Die administratiewe setel van die Platte County is hier geleë. Die nedersetting is in 1856 gestig en het dorpstatus in 1865 verkry. Gedurende 1875 was die dorp die begin punt vir goudprospekteerders wat na die Black Hills gereis het.
Bron Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 7, Bladsy 38.
Kategorie:Nedersettings in Nebraska