Alpena 280px Kaart Wapen 180px|center 75px|center Vlag 90px|center Land Deelstaat 20px Michigan County Alpena Koördinate Stigting 1840 Inkorporasie 1871 Oppervlakte: - Totaal 23,91 vk km Hoogte bo seevlak 180 m Bevolking: - Totaal (2012) 10 340 - Bevolkingsdigtheid 473,9/vk km Tydsone EST (UTC -5) Somertyd EDT (UTC -4) Burgemeester Matt Waligora Amptelike Webwerf alpena.mi.us
Alpena is 'n hawestad in die deelstaat Michigan en geleë aan die westelike oewer van die Huronmeer. Die stad is ongeveer 169km noord vanaf Bay City en is bekend vir visvang en jag. Daar word sement en hout geproduseer en kalksteen en papier vervaardig in die omgewing. Die bevolking was 10 340 in 2012.
Bron Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 1, Bladsy 587.
Kategorie:Nedersettings in Michigan