Bay City 280px Kaart Wapen 180px|center 75px|center Vlag 90px|center Land Deelstaat 20px Michigan County Bay Koördinate Stigting 1837 Inkorporasie 1865 Oppervlakte: - Totaal 29,03 vk km Hoogte bo seevlak 178,3 m Bevolking: - Totaal (2012) 34 521 - Bevolkingsdigtheid 1 326,2/vk km Tydsone EST (UTC -5) Somertyd EDT (UTC -4) Burgemeester Christopher Shannon Amptelike Webwerf baycitymi.org
Bay City is 'n hawestad in die deelstaat Michigan en geleë aan die oewer van die Huronmeer by die monding van die Saginawrivier. Die stad is ongeveer 174km noordwes vanaf Detroit. 'n Klompie nedersettings het in 1859 saamgesmelt om 'n dorp te vorm en het in 1865 stadstaus verkry. Die bevolking was 34 521 in 2012.
Daar word aartappels, suiker en suiwelprodukte geproduseer in die omgewing.
Bron Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 3, Bladsy 725.
Kategorie:Nedersettings in Michigan