Die Grootoog-seskiefhaai (Hexanchus nakamurai) is 'n haai wat in die Atlantiese Oseaan, suidwestelike Indiese Oseaan en die westelike Stille Oseaan voorkom. In Suider-Afrika word die haai aan die kus van KwaZulu-Natal gevang. Die haai leef in water wat 90 – 600 m diep is, word tot 1,8 m lank en weeg tot 36 kg.

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van visfamilies

Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.

Eksterne skakel http://fishbase.org/summary/Hexanchus-nakamurai.html

Kategorie:Haaie