Pécs (uitgespreek [ˈpeːtʃ]; Duits: Fünfkirchen, Kroaties: Pečuh, Serwies: Pečuj/Печуј) is 'n stad in suidelike Hongarye, naby die grens met Kroasië geleë. Met sowat 156 duisend inwoners is die stad die vyfde grootste in die land. Pécs is in die tweede eeu v.C. as 'n Romeinse kolonie gestig onder die naam Sopianae. Die eerste universiteit in Hongarye is in 1367 in die stad gestig.

Susterstede Fellbach, Duitsland Graz, Oostenryk Dijon, Frankryk Novi Sad, Serwië Arad, Roemenië Lahti, Finland

Eksterne skakels pecs.hu – die stad se amptelike webwerf

Kategorie:Nedersettings in Hongarye