Die volgende is Bybelse datums volgens Biskop James Ussher:

Indien 'n datum 'n negatiewe waarde het, dan is dit voor Christus (v.C.). 'n Positiewe waarde is na Christus (n.C.). Na Christus (n.C.) word ook geskryf as "AD", wat staan vir Anno Domini wat "Jare van die begin van die Christelike era" beteken. 'n Ander manier om dit te skryf is in terme van jare na die skepping: AM = Anno Mundi wat "Jare van die begin van die skepping" beteken.

Adam tot Josua "sv" = seun van

Naam Jaar na skepping Gebore[vC] Sterf[vC] Ouderdom toe seun gebore is Leef nog x jaar na seun se geboorte Ouderdom Bron Adam 0 -4004 -3074 130 800 930 Gen 5:3 Toe Adam 130 was, het hy die vader geword van 'n seun, sy beeld, een soos hyself. Adam het hom Set genoem. Gen 5:4 Nadat Set vir hom gebore is, het Adam nog 800 jaar geleef en seuns en dogters gehad. Gen 5:5 Adam was dus 930 jaar toe hy gesterf het. Set 130 -3874 -2962 105 807 912 Gen 5:6 Toe Set 105 was, het hy die vader geword van Enos. Gen 5:7 Set het na die geboorte van Enos nog 807 jaar geleef en het seuns en dogters gehad. Gen 5:8 Set was dus 912 jaar toe hy gesterf het. Enos 235 -3769 -2864 90 815 905 Gen 5:9 Toe Enos 90 was, het hy die vader geword van Kenan. Gen 5:10 Enos het na die geboorte van Kenan nog 815 jaar geleef en het seuns en dogters gehad. Gen 5:11 Enos was dus 905 jaar toe hy gesterf het. Kenan 325 -3679 -2769 70 840 910 Gen 5:12 Toe Kenan 70 was, het hy die vader geword van Mahalalel. Gen 5:13 Kenan het na die geboorte van Mahalalel nog 840 jaar geleef en het seuns en dogters gehad. Gen 5:14 Kenan was dus 910 jaar toe hy gesterf het. Mahalálel 395 -3609 -2714 65 830 895 Gen 5:15 Toe Mahalalel 65 was, het hy die vader geword van Jered. Gen 5:16 Mahalalel het na die geboorte van Jered nog 830 jaar geleef en het seuns en dogters gehad. Gen 5:17 Mahalalel was dus 895 jaar toe hy gesterf het. Jered 460 -3544 -2582 162 800 962 Gen 5:18 Toe Jered 162 was, het hy die vader geword van Henog. Gen 5:19 Jered het na die geboorte van Henog nog 800 jaar geleef en het seuns en dogters gehad. Gen 5:20 Jered was dus 962 jaar toe hy gesterf het. Henog 622 -3382 -3017 65 300 365 Henog is nie dood nie – hy Is in die hemel opgeneem toe hy 365 jaar oud was. Gen 5:21 Toe Henog 65 was, het hy die vader geword van Metusalag. Gen 5:22 Henog het na die geboorte van Metusalag nog 300 jaar naby God geleef en het seuns en dogters gehad. Gen 5:23 Henog se ouderdom was dus 365 jaar. 24 Hy het naby God geleef en toe was hy nie meer daar nie, want God het hom na Hom toe weggeneem. Metúsalag 687 -3317 -2348 187 782 969 Gen 5:25 Toe Metusalag 187 was, het hy die vader geword van Lameg. Gen 5:26 Metusalag het na die geboorte van Lameg nog 782 jaar geleef en het seuns en dogters gehad. Gen 5:27 Metusalag was dus 969 jaar toe hy gesterf het. Lameg 874 -3130 -2353 182 595 777 Gen 5:28 Toe Lameg 182 was, het hy die vader geword van 'n seun. Gen 5:29 Hy het die seun Noag genoem, “want,” het hy gesê, “hierdie seun sal ons opbeur in die harde werk met ons hande en in ons swaarkry op die grond wat deur die Here vervloek is.” Gen 5:30 Lameg het na die geboorte van Noag nog 595 jaar geleef en hy het seuns en dogters gehad. 31 Lameg was dus 777 jaar toe hy gesterf het. Noag 1056 -2948 -1998 500 350 950 Gen 5:32 Toe Noag vyf honderd was, het hy die vader geword van Sem, Gam en Jafet. Gen 9:28 Na die oorstroming het Noag nog drie honderd en vyftig jaar geleef. Gen 9:29 Noag was dus nege honderd en vyftig jaar toe hy gesterf het. Sondvloed 1656 -2348         Gen 7:6 Noag was ses honderd jaar toe die vloedwaters oor die aarde gekom het. Sem 1556 -2448 -1848 100 500 600 Gen 11:10 Hier volg die familieregister van Sem. Toe Sem honderd was, het hy die vader geword van Arpaksad, twee jaar na die oorstroming. Gen 11:11 Sem het na die geboorte van Arpaksad nog vyf honderd jaar geleef en het seuns en dogters gehad. Arpagsad 1658 -2346 -1908 35 403 438 Gen 11:10 Hier volg die familieregister van Sem. Toe Sem honderd was, het hy die vader geword van Arpaksad, twee jaar na die oorstroming.Gen 11:12 Toe Arpaksad vyf en dertig was, het hy die vader geword van Selag.Gen 11:13 Arpaksad het na die geboorte van Selag nog vier honderd en drie jaar geleef en het seuns en dogters gehad.(Geboortedatum = -2348 + 2 = -2346) Selag 1693 -2311 -1878 30 403 433 Gen 11:14 Toe Selag dertig was, het hy die vader geword van Heber. Gen 11:15 Selag het na die geboorte van Heber nog vier honderd en drie jaar geleef en het seuns en dogters gehad. Heber 1723 -2281 -1817 34 430 464 Gen 11:16 Toe Heber vier en dertig was, het hy die vader geword van Peleg. Gen 11:17 Heber het na die geboorte van Peleg nog vier honderd en dertig jaar geleef en het seuns en dogters gehad. Peleg 1757 -2247 -2008 30 209 239 Gen 11:18 Toe Peleg dertig was, het hy die vader geword van Reü. Gen 11:19 Peleg het na die geboorte van Reü nog twee honderd en nege jaar geleef en het seuns en dogters gehad. Toring van Babel 1762 -2242         Gen 11:1-9 (Volgens "Georgius Syncellus' translation of the Book of Sothis" het die toring van Babel vyf jaar na die geboorte van Peleg gebeur.) Rehu 1787 -2217 -1978 32 207 239 Gen 11:20 Toe Reü twee en dertig was, het hy die vader geword van Serug. Gen 11:21 Reü het na die geboorte van Serug nog twee honderd en sewe jaar geleef en het seuns en dogters gehad. Serug 1819 -2185 -1955 30 200 230 Gen 11:22 Toe Serug dertig was, het hy die vader geword van Nahor. Gen 11:23 Serug het na die geboorte van Nahor nog twee honderd jaar geleef en het seuns en dogters gehad. Nahor 1849 -2155 -2007 29 119 148 Gen 11:24 Toe Nahor nege en twintig was, het hy die vader geword van Tera. Gen 11:25 Nahor het na die geboorte van Tera nog honderd en negentien jaar geleef en het seuns en dogters gehad. Tera 1878 -2126 -1921 130 - 205 Gen 11:26 Toe Tera sewentig was, het hy die vader geword van Abram, Nahor en Harran.Gen 11:32 Tera was twee honderd en vyf jaar oud toe hy in Harran gesterf het. Gen 12:4 Abram het toe weggetrek, gehoorsaam aan die woord van die Here, en Lot het saam met hom getrek. Abram was vyf en sewentig toe hy uit Harran weggetrek het.(Daar word aangeneem dat Abraham in dieselfde jaar as Tera se dood Harran verlaat het, en ook in dieselfde jaar Kanaän bereik en weens ’n droogte na Egipte getrek het. Dus was Tera se ouderdom toe Abraham gebore was 205-75=130) Abraham 2008 -1996 -1821 100 - 175 Gen 12:5 Hy het sy vrou Sarai en sy broerskind Lot en al die besittings wat hulle bymekaargemaak het en al die slawe wat hulle in Harran aangeskaf het, saamgevat en hulle het weggetrek na Kanaän toe. Nadat hulle in Kanaän aangekom het, Gen 25:7 Abraham het op hoë ouderdom gesterf. Hy het honderd vyf en sewentig jaar oud geword en was ‘n grysaard met ‘n vol lewe agter die rug toe hy gesterf het. Sara 2018 -1986 -1859 90 37 127 Gen 23:1 Sara het honderd sewe en twintig jaar oud geword. Gen 17:17 Toe het Abraham op sy knieë geval en hy het gelag en gedink: kan daar vir 'n man van honderd 'n kind gebore word, of kan Sara wat negentig is, 'n kind in die wêreld bring? (Sara was dus 10 jaar jonger as Abraham) Ismael 2094 -1910 -1773 - - 137 Gen 16:16 Abram was ses en tagtig toe Hagar vir Ismael vir hom in die wêreld gebring het. Gen 25:17 Ismael was honderd sewe en dertig jaar oud toe hy gesterf het en begrawe is. Isak 2108 -1896 -1716 60 120 180 Gen 21:5 Abraham was honderd jaar oud toe sy seun Isak gebore is. Gen 25:26 Sy broer is na hom gebore en dié se hand het aan Esau se hakskeen vasgehou. Hy is Jakob genoem. Isak was sestig jaar oud toe hulle gebore is. Gen 35:28 Isak het honderd en tagtig jaar oud geword Jakob 2168 -1836 -1689 91 56 147 Gen 47:9 Jakob het vir hom gesê: "Ek is nou al honderd en dertig jaar ‘n vreemdeling hier op aarde. In vergelyking met dié van my voorvaders is dit maar min, en my lewensjare was vol swaarkry." Gen 47:28 Jakob het sewentien jaar in Egipte gebly. Hy was dus toe honderd sewe en veertig jaar oud. (Jakob was dus 147-17-39=91 jaar oud toe Josef gebore is – kyk by Josef.) Ruben (sv Jakob) 2246 -1758 - - - - Gen 29:32 Lea het swanger geword en 'n seun in die wêreld gebring en hom Ruben genoem, “want,” het sy gesê, “die Here het my smart raakgesien. Nou sal my man my liefhê.” Simeon (sv Jakob) 2247 -1757 - - - - Gen 29:33 Lea het weer swanger geword en 'n seun in die wêreld gebring en sy het gesê: “Die Here het gehoor dat ek nie liefde ontvang nie. Daarom het Hy my hierdie seun gegee.” Sy het hom Simeon genoem. Levi (sv Jakob) 2248 -1756 -1619 - - 137 Eks 6:15 Nou volg die name van die seuns van Levi volgens hulle geslagsregisters: Gerson, Kehat en Merari. Levi het honderd sewe en dertig jaar oud geword. Juda (sv Jakob) 2249 -1755 - - - - Gen 29:35 Sy het nog 'n keer swanger geword en 'n seun in die wêreld gebring. Sy het gesê: “Hierdie keer prys ek die Here.” Daarom het sy die seun Juda genoem. Daarna het sy vir eers nie weer kinders gehad nie. Josef (sv Jakob) 2259 -1745 -1635 - - 110 Gen 41:45 Die farao het Josef Safenat-Paneag genoem en vir hom Asenat, dogter van Poti-Fera priester van On, as vrou gegee. Josef was dertig jaar oud toe hy in die diens van die farao die koning van Egipte getree het. Josef is van die farao af weg en het die land deurgegaan, die hele Egipte. (Josef was dus 30+7+2=39 toe Abraham na Egipte toe gekom het. Dit was 2 jaar in die hongersnood in.) Gen 50:22 Josef het in Egipte gebly, hy en sy hele familie. Hy het honderd en tien jaar oud geword. Kehat (sv Levi) - - - - - 133 Eks 6:17 Die seuns van Kehat was Amram, Jishar, Hebron en Ussiël. Kehat het honderd drie en dertig jaar oud geword. Amram (sv Kehat) - - - - - 137 Eks 6:19 Amram het met Jogebed, ‘n tante van hom, getrou, en hulle seuns was Aäron en Moses. Amram het honderd sewe en dertig jaar oud geword. Aäron 2430 -1574 -1451 - - 123 Num 33:39 Aäron was honderd drie en twintig jaar toe hy op Horberg dood is. Moses 2433 -1571 -1451 - - 120 Deut 34:7 Moses was honderd en twintig jaar toe hy gesterf het; sy oë was toe nog goed en sy krag het nog nie ingegee nie. Kaleb 2474 -1530 - - - - Jos 14:7 Ek was veertig toe Moses, die dienaar van die Here, my van Kades-Barnea af gestuur het om die land te verken. Ek het aan hom verslag gedoen soos ek sake gesien het, Jos 14:10 “Van die tyd af dat die Here dit vir Moses gesê het toe Israel deur die woestyn getrek het, het die Here my in die lewe laat bly soos Hy beloof het, vyf en veertig jaar lank. Ek is nou 'n man van vyf en tagtig, Josua 2451 -1553 -1443 - - 110 Jos 24:29 Na hierdie gebeure het Josua seun van Nun, dienaar van die Here, gesterf. Hy was honderd en tien jaar. (Volgens Ussher is Josua in 1443 vC dood.)

Rigters

Naam Gebore[vC] Begin regeer[vC] Regering eindig[vC] Aantal jaar regeer Bybelverwysing Nota Josua -1553 -1451 -1443 8 Jos 24:29 1 Otniël (jonger broer van Kaleb)   -1405 -1343 62 Rig 3:7   Ehud   -1325     Rig 3:12   Samgar   -1325     Rig 3:31   Debora en Barak   -1285 -1284   Rig 4&5   Gideon   -1245 -1236 9 Rig 6-8   Abimelek   -1236 -1233 3 Rig 9   Tola   -1233 -1213 20 Rig 10:1   Jaïr   -1210 -1188 22 Rig 10:1   Jefta   -1188 -1182 6 Rig 10:6   Ibsan   -1182 -1175 7 Rig 12:8   Elon   -1175 -1165 10 Rig 12:8   Abdon   -1165 -1157 8 Rig 12:8   Eli -1214 -1156 -1117 39 1 Sam 4:18   Simson -1155 -1137 -1117 20 Rig 13-16   Rut         Rut 2 Samuel   -1117 -1058.5 58.5 1 Sam 25:1 3

Notas: Volgens Ussher is Josua in 1443 vC dood. Rut was wel nie 'n rigter nie, maar sy het in die rigters se tyd geleef. Dit is lyk my ook nie bekend presies wanneer sy geleef het nie. Ons weet egter dat Rut se man, Boas, Dawid se oupagrootjie was: Rut 4:18-21 : Peres → Gesron → Ram → Amminadab → Nagson → Salmon → Boas → Obed → Isai → Dawid. Samuel is oorlede tussen 1060 vC (Dawid vlug na Akis, 1 Sam 21:10) en 1057 vC (Dawid val die Geresiete aan, 1 Sam 27:8).

Konings van Juda en Israel

Waar daar 'n verskil is tussen James Ussher en die Bybel is dit gewoonlik 'n afrondingsfout.