Die Hongaarse Sosialistiese Party (Hongaars: Magyar Szocialista Párt, MSZP) is 'n sentrum-linkse politieke party in Hongarye. Die party is in 1989 gestig.
Onder leiding van László Kovács het die party die parlementêre verkiesing van 2002 gewen en was sedertdien tot 2010 die heersende party in die land. Sedert 2014 is László Botka die party se leier.
Kategorie:Politieke partye in Hongarye