Sopron (uitgespreek [ˈʃopron]; Duits: Ödenburg, Kroaties: Šopron) is 'n stad in westelike Hongarye, naby die grens met Oostenryk geleë. Volgens die 2011-sensus het die stad 'n bevolking van 60 548 gehad, waarvan 92,8% Hongare was.2001-sensus ]

Susterstede Bad Wimpfen, Duitsland Eisenstadt, Oostenryk Wiener Neustadt, Oostenryk Eilat, Israel Mediaş, Roemenië Rorschach, Switserland Seinäjoki, Finland Kazuno, Japan

Eksterne skakels sopron.hu - die stad se amptelike webwerf

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Hongarye