St. John's is die hoofstad van die Kanadese provinsie Newfoundland en Labrador. Daar is ook 'n hawe in die stad.

Geskiedenis Die stad het ontstaan toe Engeland die eiland Newfoundland geannekseer het in 1583. Die beheer van die stad het daarna verskeie kere gewissel tussen Frankryk en Engeland, maar na 1762 het dit onder Engelse beheer gebly.

Kategorie:Hoofstede in Kanada Kategorie:Kusstede Kategorie:Newfoundland en Labrador