Die Skerpneus-sewekiefhaai (Heptranchias perlo) kom wêreldwyd in warmer waters voor wat wissel van 50 m tot 1000 m diep. In Suider-Afrika word die haai vanaf die kus van Mosambiek, KwaZulu-Natal en Mosambiek gevang. Die haai word tot 137 cm lank.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Verwysings
Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.
Eksterne skakel http://fishbase.org/summary/Heptranchias-perlo.html
Kategorie:Haaie