Bhisho-lughawe (IATA-kode: BIY, ICAO: FABE) is 'n plaaslike lughawe in die Oos-Kaap, wat Bhisho en King William's Town bedien. Die lughawe lê aan die regterkant van die N2-nasionale pad na Peddie.
Bhisho-lughawe lê op 594 meter (1 950 voet) bo seevlak en het een aanloopbaan (08/26) wat 2 500 meter lank is.Lughawe-inligting vir FABE
Eksterne skakels World Aero Data vir Bhisho-lughawe
Verwysings
Kategorie:Lughawens in Suid-Afrika