Barnardstadion is 'n rugbystadion in Kemptonpark in Gauteng. Die Valke rugbyspan gebruik die stadion as hulle tuisveld.
Die stadion is direk langs die Kemptonpark Gholfklub geleë. Dit kan ongeveer 7 000 toeskouers akkommodeer en beskik oor 'n klein hoofpawiljoen en spreiligte.
Sien ook Lys van stadions in Suid-Afrika
Kategorie:Kemptonpark Kategorie:Rugbystadions in Suid-Afrika