Buffalo City-stadion is 'n veeldoelige sportstadion wat in die voorstad Arcadia van Oos-Londen, Suid-Afrika geleë is. Die stadion was oorspronklik in 1934 gebou en in 2010 opgeknap. Die stadion kan 16 000 toeskouers huisves en word hoofsaaklik vir rugby- en sokkerwedstryde gebruik.
Wedstryde Rugbywêreldbeker 1995
DatumSpan 1TellingSpan 2RondteToeskouers27 Mei 199518–42Groep B11 00030 Mei 199532–26Groep B11 0004 Junie 199525–31Groep B11 000
Sien ook Lys van stadions in Suid-Afrika
Kategorie:Geboue en strukture in Oos-Londen Kategorie:Sport in Oos-Londen Kategorie:Rugbystadions in Suid-Afrika Kategorie:Sokkerstadions in Suid-Afrika Kategorie:Rugbywêreldbekerstadions