István Tarlós (uitgespreek [ˈiʃtvaːn ˈtɒrloːʃ]; gebore 26 Mei 1948 in Boedapest - ) is 'n Hongaarse politikus. In 2010 word hy burgemeester van die land se hoofstad, Boedapest. In Hongarye is hy bekend as Tarlós István omdat persoonlike name in Hongaars met die van begin.
Eksterne skakels Amptelike webwerf van István Tarlós
Kategorie:Hongaarse politici Kategorie:Burgemeesters Kategorie:Boedapest Kategorie:Geboortes in 1948 Kategorie:Lewende mense