Albertsdal is 'n voorstad in Alberton, Gauteng. Volgens die 2011-sensus het Albertsdal 'n bevolking van 4 559 gehad, waarvan 26,5% Blankes was.2011-sensus (Albertsdal) Die voorstad is net 1 km van die township Katlehong geleë.
Sien ook Brackendowns Brackenhurst Randhart Verwoerdpark
Verwysings
Kategorie:Voorstede van Alberton