Die Slag van Rooiwal het op 11 April 1902 plaasgevind op die plaas Rooiwal suidwes van Lichtenburg. 'n Britse mag onder bevel van generaal Ian Hamilton het slaags geraak met die kommando's van generaal Jan Kemp.
Sien ook Skermutselinge van die Tweede Vryheidsoorlog
Bron The War Reporter. J.E.H. Grobler. Jonathan Ball Publishers. 2004.
Rooiwal