Thomas "Tom" Neuwirth (gebore op 6 November 1988), beter bekend onder sy verhoognaam Conchita Wurst, is 'n Oostenrykse musikant. Hy verteenwoordig Oostenryk by die Eurovision-sangfees van 2014 en wen die kompetisie met sy liedjie Rise Like a Phoenix. Die sanger gebruik vroulike voornaamwoorde om homself te beskryf as hy die rol van Wurst vertolk.
Diskografie duimnael|links|Neuwirth in 2007
2011 - Unbreakable 2012 - That's What I Am 2014 - Rise Like a Phoenix
Verwysings
Eksterne skakels Amptelike webwerf
Kategorie:Oostenrykse sangers Kategorie:Eurovision-sangfeeswenners Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Lewende mense