Amrum (in die eilanddialek Öömrang: Oomram) is 'n Noord-Friese eiland wat suid van Sylt en wes van Föhr geleë is. Administratief behoort dit aan die administratiewe distrik Nordfriesland van die Duitse deelstaat Sleeswyk-Holstein.

Kategorie:Eilande in die Duitse Waddesee Kategorie:Sleeswyk-Holstein