Vir beter of baie beter is 'n situasiekomedie (sitkom) wat op kykNET uitgesaai word. Die program draai rondom 'n hegte gesin wat in Johannesburg in 'n luukse huis woon. Die gesinslede bestaan uit Pa, Ma, dogter en seun.
Die onderliggende humor lê in die veeleisende gesinsomstandighede, ironie, dubbele standaarde, en sinspeling.
Rolverdeling Die rolspelers is as volg: Wynand van Vollenstee as Boetie Botha Belinda Parkin as Barbara Lelia Etsebeth as Bokkie, die lugwaardin Alvin Bruinders as Colin, die buurman Michelle du Plessis as Barbie (die dogter) Luan Jacobs as Buks Botha (die seun).
Skrywer Willie Esterhuizen
Regie Willie en Pieter Esterhuizen
Vervaardiger WESTEL
Kategorie:Suid-Afrikaanse televisieprogramme