duimnael|regs|200px|Daniël François Malan
Malan is 'n Franse familienaam wat algemeen onder Afrikaners van Hugenote afkoms voorkom.
Bekende Malans Avril Malan, Springbokkaptein Daniël François Malan, 4de eerste minister van Suid-Afrika Magnus Malan, Suid-Afrikaanse soldaat en politikus Nico Malan, Suid-Afrikaanse prokureur en politikus Rian Malan, Suid-Afrikaanse skrywer en joernalis Sailor Malan, Suid-Afrikaanse vlieënier tydens die Tweede Wêreldoorlog Wynand Malan, Suid-Afrikaanse regsgeleerde en politikus François Stephanus Malan, Suid-Afrikaanse prokureur en politikus
Ander gebruike Alles Malan, Suid-Afrikaanse televisiereeks
Kategorie:Vanne Kategorie:Afrikaanse vanne Kategorie:Franse vanne