duimnael|links|Skêre word gebruik vir naaldwerk, in die kombuis en om papier mee te sny. duimnael|'n Skêr

'n Skêr is 'n stuk gereedskap waarmee dun materiale mee gesny of geknip word. 'n Skêr het twee lemme wat verby mekaar kan skuif en twee handvatsels wat met die hand oopgemaak of toegeknyp kan word. As gevolg hiervan is daar skêre vir links- en regshandige persone. Dit word tipies gebruik om papier, materiaal, plastiek en ander dunnerige materiale mee te sny. Dit maak van skuifspanning gebruik om die materiaal te sny.

Spesiale skêrre vir ander gebruike Kleremakerskêr Haarsnyskêr Heiningskêr Naaldwerkskêr Naelskêr Sigaarskêr Sjirurgiese skêr Skaapskêr (ook vir tuinwerk) Snoeiskêr Uitdunskêr (vir hare)

Eksterne skakels

Kategorie:Gereedskap