Norkempark is 'n voorstad in die noorde van Kemptonpark, Gauteng. Volgens die 2011-sensus het Norkempark 'n bevolking van 12 229 gehad, waarvan 34,7% Blankes was. Afrikaans (25,4%) en Engels (23,5%) is die grootste huistale in Norkempark.
Verwysings
Kategorie:Voorstede van Kemptonpark