Thokoza (somtyds Tokoza gespel) is 'n township suidoos van Alberton, Gauteng, wat in 1973 gestig is. Die township het 105 827 inwoners in 2011 gehad, waarvan 99,13% swartmense was.2011-sensus (Tokoza) 40,2% van Thokoza se inwoners praat Zoeloe as hulle huistaal.

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Gauteng