Dobsonville is 'n township in Soweto, Gauteng. Die township het 40 328 inwoners in 2011 gehad, waarvan 99,14% swartmense was. 38,2% van Dobsonville se inwoners praat Tswana as hulle huistaal.

Bekende persone Mmusi Maimane, die leier van die Demokratiese Alliansie, het hier gewoon en skoolgegaan. Yvonne Chaka Chaka, internasionaal bekende sangeres.

Verwysings

Kategorie:Soweto