Die perssambreelblom (Karomia speciosa) is 'n boom wat voorkom in Mosambiek, eSwatini en langs die Lebomboberge. Die blom het 'n groot, pieringvormige kelk.

Galery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Bronnelys Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 REDLIST Sanbi Plants of the Worldonline

speciosa Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika