Die laeveldvaalbos (Brachylaena huillensis) is 'n klein boom wat in KwaZulu-Natal, in die Lebomboberge weswaarts tot by Mahikeng, langs die grens van Botswana en tot in die suide en ooste van Zimbabwe voorkom. Die spesie is inheems in Angola, Botswana, Kenia, Mosambiek, Namibië, Tanzanië en Zimbabwe. Die boom groei in droë dele op klipperige plekke en in sandgrond.

Bronnelys Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 Plants of the World Online REDLIST Sanbi

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

huillensis Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zimbabwe