Die fynbitterblaar (Brachylaena ilicifolia) is 'n struik tot klein boom wat inheems aan Botswana, Eswatini en Suid-Afrika is. Dit kom op klipperige plekke of op hellings in bosveld voor.
Bronnelys Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 Plants of the World Online REDLIST Sanbi
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
ilicifolia Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Suid-Afrika