Die laeveldbittertee (Vernonia colorata) is 'n struik of 'n boom wat wyd in Afrika voorkom. In Suid-Afrika kom dit in die noorde van KwaZulu-Natal, Limpopo en Mpumalanga voor. Dit is ook inheems in Aldabra, Angola, Benin, Botswana, Burkina Faso, Chagos-argipel, Comore-eilande, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Gaboen, Gambië, Ghana, Guinee, Guinee-Bissau, Golf van Guinee-eilande, Ivoorkus, Kaap Verde, Kameroen, Kenia, Madagaskar, Malawi, Mali, Mauritanië, Mosambiek, Nigerië, Republiek die Kongo, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Sierra Leone, Tanzanië, Togo, Zambië en Zimbabwe.
Dit groei langs strome en aan woudrande; dit is 'n bosveld en struikbosspesie.
Fotogalery
Bronne Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 Plants of the World Online REDLIST Sanbi
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Eksterne skakels
Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van Benin Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Burkina Faso Kategorie:Flora van Chagos-argipel Kategorie:Flora van die Comore-eilande Kategorie:Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Gaboen Kategorie:Flora van Gambië Kategorie:Flora van Ghana Kategorie:Flora van Guinee Kategorie:Flora van Guinee-Bissau Kategorie:Flora van Ivoorkus Kategorie:Flora van Kaap Verde Kategorie:Flora van Kameroen Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Madagaskar Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mali Kategorie:Flora van Mauritanië Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Nigerië Kategorie:Flora van die Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Senegal Kategorie:Flora van die Sentraal-Afrikaanse Republiek Kategorie:Flora van Sierra Leone Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Togo Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zimbabwe