Die gamtooskiepersol (Cussonia gamtoosensis) is 'n klein boom wat in die Oos-Kaap voorkom. Die blare is hard, leeragtig en blougroen. Op die SANBI-rooilys is dit as seldsaam gelys. Dit is endemies in Suid-Afrika in die Albanie-ruigte van die Gamtoosvallei Die boom se FSA-nommer is 565.2.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Galery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronnelys Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 Plants of the World Online

Kategorie:Bome van Afrika gamtoosensis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika