Die boskiepersol (Cussonia sphaerocephala) is 'n boom wat deel van die Araliaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die woude van KwaZulu-Natal, Mpumalanga en die Oos-Kaap voor. Dit is een van die groter kiepersolle.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

sphaerocephala Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika