Oldenburgia (kreupelbos) is 'n genus van blomdraende plante in die Asteraceae familie. Die genus is endemies aan Suid-Afrika en kom slegs in die Oos- en die Wes-Kaap voor. Die spesies is struike of klein bome en drie van die spesies is deel van die fynbos.
Spesies Daar is vier spesies wat tot die genus hoort:https://powo.science.kew.org/taxon/urn:lsid:ipni.org:names:10248-1 Oldenburgia grandis Baill. Oldenburgia intermedia Bond Oldenburgia papionum DC. Oldenburgia paradoxa Less.
Verwysings