Bob van Dijk (gebore 1972 in Helmond) dien vanaf 1 April 2014 as die hoof uitvoerende beampte van Naspers. Van Dijk het 'n M.Sc.-graad in ekonometrie van die Erasmus Universiteit in Rotterdam en 'n M.B.A. van INSEAD in Frankryk verwerf. Hy was die hoof van EBay in Duitsland voordat hy in 2013 by Naspers aangesluit het.Naspers poaches Bob van Dijk from EBay, besoek op 22 Februarie 2014 Hy is in Nederland woonagtig, is 'n ywerige sportman en praat vyf tale.Naspers-hoof tree uit, besoek op 22 Februarie 2014

Verwysings

Kategorie:Nederlandse hoof- uitvoerende beamptes Kategorie:Geboortes in 1972 Kategorie:Lewende mense