Tarchonanthus is 'n boom genus wat hoort tot die familie Asteraceae. Daar is drie spesies in die genus, almal het sterk, dikkerige, ongelykkleurige blare.

Spesies Drietandkanferbos (Tarchonanthus triobus) Kanferbos (Tarchonanthus camphoratus) Kuskanferbos (Tarchonanthus littoralis) (Tarchonanthus parvicapitulatus)

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Bronne Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013

Eksterne skakels

Kategorie:Bome van Afrika