Mark Swift ( 22 September 1946 – 7 Maart 2013) was 'n engelssprekende Suid-Afrikaanse digter. Hy het die Ingrid Jonkerprys gewen in 1974 met sy debuut album Treading Water. Hy publiseer in 1978 Gentlewomen, 'n poësie bundel met foto's. Die boek was eers verban in Suid-Afrika. In 1983 volg Seconds Out en in 1987 wen hy die Thomas Pringle-prys vir poësie.

Kategorie:Suid-Afrikaanse digters Kategorie:Geboortes in 1946 Kategorie:Sterftes in 2013