Die seekatkiepersol (Cussonia arborea) is 'n middelgroot boom wat groei in miombo-bosveld, dikwels op klipperige plekke.

Beskrywing Die boom het handvormige saamgestelde blare. Die aarvormige bloeiwyses, wat soos ’n seekat se vangarms lyk, gee vir die boom sy naam.

Verspreiding Die spesie is inheems in Benin, Burkina Faso, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Eritrea, Ethiopië, Ghana, Guinee, Guinee-Bissau, Ivoorkus, Kameroen, Kenia, Malawi, Mali, Mosambiek, Nigerië, Rwanda, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Sierra Leone, Soedan, Tanzanië, Togo, Tsjad, Uganda, Zambië en Zimbabwe.

Sinonieme Die spesie het 12 sinonieme:

Cussonia barteri Seem. Cussonia delevoyi De Wild. Cussonia djalonensis A.Chev. Cussonia hamata Harms Cussonia homblei De Wild. Cussonia kirkii Seem. Cussonia kirkii var. bracteata Tennant Cussonia kirkii var. quadripetala Tennant Cussonia laciniata Harms Cussonia longissima Hutch. & Dalziel Cussonia nigerica Hutch. Cussonia tisserantii Aubrév. & Pellegr.

Sien ook Lys van uitheemse bome wat in Suid-Afrika voorkom Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Bronnelys Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 Plants of the World Online

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Bome van Afrika arborea Kategorie:Flora van Benin Kategorie:Flora van Burkina Faso Kategorie:Flora van Burundi Kategorie:Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Eritrea Kategorie:Flora van Ethiopië Kategorie:Flora van Ghana Kategorie:Flora van Guinee Kategorie:Flora van Guinee-Bissau Kategorie:Flora van Ivoorkus Kategorie:Flora van Kameroen Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mali Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Nigerië Kategorie:Flora van Rwanda Kategorie:Flora van die Sentraal-Afrikaanse Republiek Kategorie:Flora van Sierra Leone Kategorie:Flora van Soedan Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Togo Kategorie:Flora van Tsjad Kategorie:Flora van Uganda Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe