Brachylaena is 'n boom genus wat hoort tot die familie Asteraceae. Hierdie genus is wydverspreid en is die tweede grootste genus in die familie. Die meeste spesies klein tot middelgroot bome. Al die spesies se blare is enkelvoudig, spiraalgewys gerangskik en ongelykkleurig. Die blare is glansend en donkergroen aan die bokant en wollerig aan die onderkant.

Spesies Daar is twaalf spesies wat tot die genus hoort:https://powo.science.kew.org/taxon/urn:lsid:ipni.org:names:7973-1 Brachylaena discolor DC. Brachylaena elliptica Less. Brachylaena glabra (L.f.) Druce Brachylaena huillensis O.Hoffm. Brachylaena ilicifolia (Lam.) E.Phillips & Schweick. Brachylaena merana Humbert Brachylaena microphylla Humbert Brachylaena neriifolia (L.) R.Br. Brachylaena perrieri Humbert Brachylaena ramiflora Humbert Brachylaena stellulifera Humbert Brachylaena uniflora Harv.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronnelys Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013

Eksterne skakels

Kategorie:Bome van Afrika