Die Bitterblaar of suurbos (Brachylaena elliptica) is 'n struik of klein boom wat voorkom vanaf Gqeberha in die Oos-Kaap tot in die suide van KwaZulu-Natal. Die boom groei in kus- en oewerbos asook in bosveld in laagliggende streke. Op die SANBI-rooilys is dit as veilig gelys. Dit is endemies aan Suid-Afrika.
Verwysings
Bronnelys Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 Plants of the World Online REDLIST Sanbi
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
elliptica Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika