Die Noordelike perssambreelblom (Karomia tettensis) is 'n struik wat deel van die Lamiaceae familie is. Die spesie is inheems aan Malawi, Mosambiek, Zambië en Zimbabwe. Dit kon grotendeels in die Zambeziriviervallei voor. Die kelke is pienk tot pers van kleur.

Galery

Bronnelys Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 Plants of the World Online

Sien ook Lys van uitheemse bome wat in Suid-Afrika voorkom Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

tettensis Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe